FINANSIERINGSTERME
- Prima -2% op 3 jaarlikse paaiemente
- 20% deposito
- BTW terug in maand 4
- Eerste paaiement betaalbaar in Oktober 2025
- Onderhewig aan goedkeuring deur Wesbank
- Beperkte voorraad beskikbaar
- Installasie- en diensfooie geld
- Geldig tot 30 Junie 2024
Kies CNH Capital!
CNH Capital:
- het 50+ jaar w♪6reldwye ondervinding in landbou-toerusting finansiering
- is jou een-stop finansiële vennoot
- bied 'n volledige reeks finansiële dienste
- verskaf mededingende en buigsame pakette
- stel aangepaste finansiële oplossings voor.
CNH Industrial, die finansiële enjin agter jou besigheid!
Terms & Conditions
*Voorwaardes en bepalings geld.
- Hierdie aanbiedings is eksklusief beskikbaar deur die Case IH-netwerk.
- CNH behou die reg voor om die veldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelike kennisgewing van ons voorneme om dit te doen.
- CNH behou die reg voor om die aantal eenhede onder die veldtog te beperk.