cnhi-news-filter-title
Tractors
01 October 2024Suinige Case IH-trekkers hou kosteknyptang in toomVerhoogde koste plaas uiteraard toenemend druk op produsente. Stygende insetkoste is ’n bedreiging vir die volhoubaarheid van kommersiële landboubesighede, want dit noodsaak boere om hoër opbrengste te behaal om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf.2023
11 August 2023CNH Industrial – Breek Nuwe Grond met tegnologie en proaktiewe ondersteuningCNH Industrial Suid-Afrika stel sy splinternuwe sentrale beheerkamer bekend wat ‘n rewolusionêre verbetering op proaktiewe ondersteuning en afstandmonitering gaan bewerkstellig.